1529) My liefste vriendin
Jy is so dierbaar ek het die pad saam met jou geloop saam tjips geëet saam gehuil oor jou seer jy is so ’n sagvat hartvat mens verstaan mensdeel geesdeel binnevrede die wêreld van geluk die wêreld van vrede die wêreld van vreugde sagnag vir jou my liefste vriendin Liked it? Share it please …
VVV VALENTINE n reeks oor hartsake
N humoristiese reeks oor hartsake wat ons almal kan deel want ons is mens ons kry seer ons maak seer ons ignoreer die seer hier binne maar ons weet dat hooglied die liefde vertel bladsy 710 in die kruisboek as jy dit gelees het sal jy die liefde verstaan Op my bed in die nag …
1530) VVV Valentine: n reeks oor hartsake
’n humoristiese reeks oor hartsake wat ons almal kan deel want ons is mens ons kry seer ons maak seer ons ignoreer die seer hier binne maar ons weet dat hooglied die liefde vertel bladsy 710 in die kruisboek as jy dit gelees het sal jy die liefde verstaan Op my bed in die nag …
1533) My hart klop nog warm vir jou V
al die jare vandat ek jou die eerste keer gesien het was ek nog steeds verlief op jou jy het so seksie gelyk met jou lang bruin bene in die seksie geel short en jou koring blond hare my broer was eerste daar maar jy bly nog my seksie geel short bruin been skoonsuster met …