1397) Die liefdes muur 2
die grootmens deel van die muur lees nie so mooi nie daar is selfs ’n sakebrief van meneer windgat suiplap die brief sê ’n meeting elke vrydag aand ’n konferensie elke 2 weke sy lees die brief en dink by haarself hulle sê niks van die parfuum nie Liked it? Share it please …
1398) Die liefdes muur
ons almal het al geskryf op die muur van die liefde eers skryf ons oor die blomme en die bytjies sneeuwitjie en die sewe boyfriends ook van prins charming die meisies teken net hartjies selfs van die 12 jaar oud klas briefies kan jy hier lees tog te oulik mooi is die lewe nou sing …
1390) Die belofte brekers
met jou vroom gesig in troupak met blom het jy daar ivoor lag gestaan en wag ek het die troumars afgedraf haastig om op die slagveld te kom eers was dit die knipmes ek het bietjie gebloei toe die broodmes trane en bloed het gemeng toe pluk hy die dolk uit en deurboor my hart …
1391) Koepon 4
vanaand gaan ek uit met my koepon boekie ek kom by die nagklub een koepon maak die deur oop dit gaan wild op die vloer die meisies vryf en skuur die ligte flits en blitz die groot spieël bol draai stadig in die rondte en weerkaats mens prentjies teen die mure ek sien myself alleen …