Buurvrou O Buurvrou
gister het jy gras gesny gisteraand was jou badkamervenster oop vanoggend ses uur het jy naak geswem vanmiddag het jy wors gebraai Nou was jy kar in n short en T shirt ek hang nou al twee dae by my boonste badkamervenster uit Buuurvrou O Buurvrou jy sien my nie eers raak Liked it? Share …