1287) ek koop tyd
by die parkeermeter gooi ek R5 in vir 20 minute by die parkeergarage vang hulle my vir R10 het ek so lank geshop? by die rugby match betaal ek R50 parkeergeld ek is oppad na genot 10 biere en half kales in die losie lot maar toe ek uitkom staan sy daar cheap parfuum en …
1290) skitter oog stap ek in
‘n duisend glasoë staar my aan ek tas rond en voel rond die meisies spring verskrik rond ek is nie gevoelloos nie sê ek dadelik ek kan die parfuum ruik sy kom ingestap en vat my hand ek kan sien dat jy nie kan sien nie sê sy sag ek sug verlig en sê gee …
1291) jou liefde onvoorwaardelik
as jy my in die oë kyk sien ek die dankbaar as jou lyf roer vertel jy my hoe jy voel elkeen kan dit beleef ons moet net liefde gee wat gretig opgeslurp sal word ek sien dit honderd keer per dag as my swart SPCA optelhond in my oë kyk met elke swaai van sy …
1273) Dit is HARTRUK
ek gee die verlede terug stuk-stuk terug die pyn-seine ruk my amper terug maar ek ruk terug jy het dit aan my gedoen die pynseine ruk tevergeefs soos wat jy vir my op my verjaarsdag in 2001 gegee het van my dosyne kerse deel ek uit julle kan maar die hartseer die brandwas deel dit …
1275) Die bergstroom
ruis weer wild vandag die storm het gewoed hoog bo in die berge baie vroue het seer gekry hulle trane ruis wild verby ek staan terug vandag drink ek nie uit die bergstroom van trane en verdriet ek staan terug laat die lewe verbyvloei ek staan veilig op my berg Liked it? Share it please …