1268) knersfees
die kalkoene wei vir oulaas hulle sien nie uit na kersfees vir die een of ander rede smag die mensdom na kalkoenvleis met kersfees hulle spaar seker op geskenke die kalkoene kry niks gelukkig vir die kalkoene is daar ’n resessie vanjaar die helfte word nie kerskalkoene nie dit is nou al 60 keer dat …
1260) die skare gil
die matador plant sy swaard in die moeg bul se hart die bloed boogstroom uit die vreeslike gat ons het gesien waarvoor ons gekom het pyn, woede, moedeloos, aanvaarding bloeddors, opgewondenheid, juig al hierdie dinge, staan langs mekaar Liked it? Share it please …