1244) die wit duif 1244) die wit duif November 30, 2008 se oë rol verskrik gevries van vrees as die swart skaduwee nader snel die valk raap sy prooi en vlieg swaarvlerk Liked it? Share it please …
1241) Kom nader 1241) Kom nader November 29, 2008 as jy nie nader kom nie is ek in my moer ek het die daad gepleeg as jy nie nader kom nie sal jy nooit weet nie en ek sal nooit weet of ek verkeerd gedoen het nie Liked it? Share it please …
1233) pharos-tesourus reis 1233) pharos-tesourus reis November 28, 2008 ‘n moet vir elke digter te koop by die CNA skryf ‘n datum langs die woord skryf ‘n datum langs die verklaring en jy reis terug in jou digterswêreld met ‘n glimlag met ‘n traan koop jou pharos Liked it? Share it please …
1234) die sterre het net gevonkel 1234) die sterre het net gevonkel November 28, 2008 toe ek jou die eerste keer in die maanlig gesoen het die maan het net haar wimpers geflikker en gewens dit was sy Liked it? Share it please …
1235) ken my goed 1235) ken my goed November 28, 2008 en ek sal goedwees vir jou my eerste het my flou gery ek het ja gesê my tweede het my seer hart ge-nurse ek het gedink ek is versorg my derde het gesê vry my bewusteloos so eerlik en het gehelp met my testament vir my lewe vrees ek nou Liked it? Share it please …
1236) ek het jou toegelaat 1236) ek het jou toegelaat November 28, 2008 om in my lewe te kan kom om jou te ervaar en te verduur Liked it? Share it please …
1237) die springkaan spring 1237) die springkaan spring November 28, 2008 so ver as hy kan maar die sprinkaan voel se bene is langer as sy spring Liked it? Share it please …
1238) wegwyser 1238) wegwyser November 28, 2008 ek kan by die T links of regs ek kies regs dit klink reg by die draai swaai ek te veel en draai in my maai ek weet nie waar ek is nie so draai ons in ons maai ons koop nie ‘n padkaart nie ons fok die lewe om klaar verdwaal Liked it? Share …
1239) my gedagtes 1239) my gedagtes November 28, 2008 is soos ‘n wit wolk wat gedurig in die wind van vorm verander ek kan jou nie sekerheid gee nie Liked it? Share it please …
1240) skuurdans 1240) skuurdans November 28, 2008 ek het gesien hoe julle teen mekaar skuurdans hy was ‘n groot ou daarom het ek jou gebliksem Liked it? Share it please …
1224) hoerheks 1224) hoerheks November 27, 2008 jy was sag gewees jou beweeg lyf was myne gewees jou vrou oopgespalk vir my man ding toe kom die hoerheks en fok alles op ek is jammer my sag vrou ek is net swak man Liked it? Share it please …
1225) die berg mis 1225) die berg mis November 27, 2008 die nat mis die dors les mis die skaam berg blomme wat wegkruip in die klowe die klippe wat klim wegrol die uitgestrekte land kan jy ervaar as jy saam met my kom berg klim Liked it? Share it please …