Hulle het vanjaar groot rooi kolle op hulle wit T hemde
die dames kan hulle sowaar nie mis nie Liked it? Share it please …
As laasjaar se rooi nog teen die muur hang
dan dan is dit nutteloos dit het nie wortelgeskiet nie Liked it? Share it please …
Bokant 60 word jou pyle weggevat
want dit is te gevaarlik jy kan dalk die verkeerde hart wond Liked it? Share it please …
Waarom wil jy hê dat ek saam met jou moet wegkruip
wil jy nie alleen die wereld face nie wil jy nie saam met my gesien word nie oud is lelik ons kyk verby die oog sien nie die kreukels en grys ons was albei jonk gewees jy die poniestert 100m blond ek die maargat 400m werelde verby oud is lelik ons kyk verby ??? Liked …
As die kaste so leegraak dan weet ek
jou gps is weer ingestel op een van die spookasems soos in die verlede Liked it? Share it please …