959) Ek’s n windgat matriek
Twaalf jaar het ek gewag geswoeg en sweet dag na dag En nou’s ek hier na al die wag die senior van die skool By skool altyd afgelag deur die meer in beheer Ek was self getreiter en hoekom mag ek dan nie ook ’n oog vir ’n oog ’n tand vir ’n tand Selfs …
960) rooi druif dop
om iemand te beïndruk nie ek is deur die lewe se meule ons is fyn gemaal ons is uitgespoeg ons is rooidruif dop goed vir dop mis kuns goed vir rooi druif dop ons smaak vol rooi ons praat met jou ontbloot ons siel ons mag dalk net verras meer dan as wat jy verwag …
962) taal van die liefde = grieks
hulle sê die taal van die liefde kan almal verstaan maar waarom kan ek nie portugees verstaan as ons graca drink nie? maar waarom kan ek nie frans praat as ons dom perignon drink nie? maar tot vandag toe nog het ek nie ’n maat nie want alle meisies praat grieks Liked it? Share it …
953) die liefdesvuur
word maklik aangesteek ’n vinnig kyk ’n handraak ’n vlugsoen die liefdesvuur word gesien ’n vingerdiamant ’n handomlyf ’n kerslig eet die vlam getoets die houtskoolrooi vuur die manne met die kastele lag uitbundig vir die vuil grappe oor die jong bokkies op die braaivleisvuur sis die ribbetjies van die jong bokkie by die huis …
954) Theo goeie hart
hy was snel soos die wind ’n wen drie kon hy druk sy rug was krom as die lat swiep die jare het geskaaf die pyn ontbloot liefde het hom verlaat die alleen pyn het sy gees beproef my God ek sien nie verder kans nie hy het ’n goeie hart gehad Liked it? Share …