871) frikkadel 871) frikkadel July 25, 2008 ’n mens frikkadel wat oor die pad rol die dertig wiel trok het nie gestop nie Liked it? Share it please …
866) vuur 866) vuur July 24, 2008 ek het vier sê die veertig jarige nogal mooi en seksie sê ek vakansie gees en kerslig ete jc le roux het die ding gedoen dit was ’n wille nag gewees ek het vier sê sy die volgende dag jy het vuur sê ek toe ook toe ek die deur oopmaak storm vier rooikop wetters …
863) as jy maar geweet het 863) as jy maar geweet het July 23, 2008 wat jy aan ons gedoen het met jou seksie lyf jou laehalsvooroorbuig jou droom oë jy was jare voor my ek was in matriek jy was my onderwyseres ek sien nog hoe die wilgerlatte in die wind swaai Liked it? Share it please …
864) al vat hulle 864) al vat hulle July 23, 2008 jou weg sal ek jou vind ons liefde sal oorleef Liked it? Share it please …
865) regte 865) regte July 23, 2008 ek ken my regte sê sy ons is nou getroud en kan van jou eis liefde maak elke nag Liked it? Share it please …
860) elke aand 860) elke aand July 22, 2008 is die maan daar as ek opkyk om my te herinner aan gods liefde en die ewigheid Liked it? Share it please …
861) bruidegom 861) bruidegom July 22, 2008 jy was my trots jy was my rots maar toe jy speech het jy my beste vriendin jou bruid genoem jou bliksem ek moes geweet het Liked it? Share it please …
862) verjaarsdagmeisie 862) verjaarsdagmeisie July 22, 2008 ek haat dit om te verjaarjaar ek kry elke jaar dieselfde geskenk my ma het nou op my 21 ste verjaarsdag weer vir my die nuutste barbie *doll* gegee Liked it? Share it please …
859) jou hart was sag 859) jou hart was sag July 21, 2008 jou gee was alles maar waarom traan jou oog? Liked it? Share it please …
857) al is dit 857) al is dit July 20, 2008 te laat dit kon nie vroeër gewees het nie Liked it? Share it please …
858) sluit aan 858) sluit aan July 20, 2008 by die hartseer klub kom soek salf vir ’n gebroke hart maar as die stukkende harte vasgeplak word pas alles nie so lekker nie Liked it? Share it please …
849) moerse braai 849) moerse braai July 18, 2008 die duiwel gee ’n moerse braai elke Sondag dit is lekkerder om te braai om te drink as om te kerk die dronkmanslied is beter, as styflip gesang die duiwel sit op sy troon en glimlag en drink sy hellfire shooter Liked it? Share it please …