797) sy blom 797) sy blom July 6, 2008 tien jare het ek haar vertroetel hierdie blom dra eers na tien jaar sê hulle maar vanjaar het sy geblom my eersteling het sy gebaar Liked it? Share it please …
798) die wilde loot 798) die wilde loot July 6, 2008 sy pa het gesê jy is ’n wilde loot in die wingerd het hy gestap sy is ’n wilde loot het hy gesien hul het vrug gedra vandag is daar ses wilde lote Liked it? Share it please …
799) haar eier 799) haar eier July 6, 2008 die liefdes eier uitgegly verwonderd het sy gekyk na Gods wonder ’n nuwe lewe kan dit wees ’n ruwe man verlei sy wyfie haar eier uit sy was verbaas haar eier groot sy broei gesus hierdie somer soog sy ’n ander man sê kind Liked it? Share it please …
800) ons is rooi 800) ons is rooi July 6, 2008 die aarbei arbeid haar kinders groen in die huis die vroeg somer stuur die blos op die wang amper reg vir pluk die rond wurm dik geslaap wek deur aarbei geur tande slaan sy in blos aarbei lyf haar telg voed diep gebere in haar rusper lyf Liked it? Share it please …
801) ons is ryp 801) ons is ryp July 6, 2008 ons was groen gewees ons was bruin gewees nou is ons purper ryp die kraaloog voëls kwetter vertel mekaar hulle is ryp vlieg en vernietig purper lewens Liked it? Share it please …
802) kom steek my 802) kom steek my July 6, 2008 ek is vrugtevlieg ek zoem in op die boord van rooiwang maagde veertig steek ek wange verbleek kind van die vrugtevlieg groei in my Liked it? Share it please …
803) bloeisel 803) bloeisel July 6, 2008 ’n somer bloeisel was ek, By het my bevrug binne my het gegroei ek het ’n rooiwang vrug geword die fokon vrugtevlieg ontroof my van maagd hoeveel van ons sal oorleef om liefde te beleef? Liked it? Share it please …
804) jy is weg 804) jy is weg July 6, 2008 jou traanoog vertel jy het net kom sê ek het genoeg gehad jy was nie eerlik gewees nie sy draai om die nag sluk haar in Liked it? Share it please …
805) waarom blaf jy vir my vra sy 805) waarom blaf jy vir my vra sy July 6, 2008 ek kan nie help nie sê ek voordat ek jou ontmoet het was ek ’n hond gewees Liked it? Share it please …
806) laat 806) laat July 6, 2008 moeg soek ek huis die flou winterson lê moeg op die horison die son sleep ons bed toe in wie se bed gaan ons slaap het ons ’n keuse in wie se bed wil ons slaap Liked it? Share it please …
807) kloek 807) kloek July 6, 2008 sy pik-pik skrop-skrop en pik in die stof rond tussen die kak pik sy ’n mieliepit raak sy kloek-kloek is ons mense nie ook maar so nie? Liked it? Share it please …
808) ek gaan vreet 808) ek gaan vreet July 6, 2008 maar honger gaan julle wees as julle aanhou om die boere te vermoor Liked it? Share it please …