784) matriek afskeid
dronkgat is hy nou matriekafskeid afskeid van harde skool bank oogkyk pouses brawe terugkyke alles tevergeefs wow, die girls wag warm vir die aand hulle gaan die ouens flou vry deur die dronk newels strompel hy val sy gat af skeur sy broek die paartie se hip hop musiek klink veraf hy kots en kots …
786) bloedstreep kussing
hierdie kussing het ’n vinger bloedstreep sy was ’n maagd nog 4 ure gelede gewees haar suster se ou was vanaand hier hulle was alleen sy het hom vertrou sy voel die seer haar bloednat hand smeer sy af aan die kussing daar is nou ’n tweede bloedstreep haar hand voel weer liewe jesus ek …
775) send me the pillow
that you dream on het ek geadverteer ek het honderde kussings vol drome gekry ek slaap op die kussing met die pienk hartjies, sy is 10 jaar oud haar was vars haar kleef nog die traankolle vertel wat ’n kinderhart nie verstaan nie, waarom pappa die bruin bottel sluk en dan vir mamma slaan sy …
773) hy huil soos n maanlig hond
die huil van die pool hond is vreeswekkend as jy klein op die ysvlak loop die brul van die bosveld leeu stol die bloed die jakkals se tjank is lastig my hond se blaf roep vir stap omdat jy ’n tjankbalie is het sy my gekies Liked it? Share it please …