696) ranklyf meisie
dit is verbasend wat die swart buisie met die wit binne in kan doen dit is ‘n after shave cream ek hou nie juis van al die aansmeer wonder rome en goeters nie maar ek het geleer as jy dit nie aansmeer kry jy nie meer ranklyf meisies nie Liked it? Share it please …