My oë bly vasgenael …..4205
op die donker gat die klemkneukels agter die gat hou die kolf van n .45 vas die wrede oog blink dof in die kopligte get out se die stem agter die gat n skop en ek rol in die gras my motor verdwyn skreeuband die nag in Vader U was nog altyd daar gewees vir …
ons kan roomys eet……4303
rooi koeldrank drink nieknacks eet worsrolletjies en pannekoeke vreet die nar koggel en lag sommer bullshit die fortuin vertel ons dans op die maat van vrolike musiek ons ry die perde en vryf die leeus en mag die lewe geniet ons mag roomys eet Liked it? Share it please …
Lyftaal………4302
ons praat vanaand nie dieselfde taal nie jy sit oorkant my jou lag uitlokkend jou lae hals vertoon jou skaterlag versprei aandag trek jou ek kyk stip na jou jou eens wegoop kniee kruis jou baas staan agter jou lus geblus ek kyk op my Rolex die nag is nog jonk Liked it? Share it …
As die kamerdeur agter ons toeslaan…….4298
dan trek die kinders die toilet sodat hulle die gil en jil nie kan hoor nie dit raak nou al afgesaag Liked it? Share it please …
Ek gaan vir my ander belange kry sê sy…..4296
draai om en klop aan die buurman se deur Liked it? Share it please …