410) kaalgat model
jy is ’n model uitgekies jy sit kaalgat op die hoë stoel jou vrouwees toe jou borste ooppunt wysend na die gulsige kamera wat jou sensueel moet uitbuit wys aan die wat kwyl die wat honger die wat lus jy is maar net ’n pielstyf model dis al Liked it? Share it please …
406) nog een hel toe
hy was baie dronk en nie meer so jonk hy geniet die hoë spoed ’n koning is hy die agterligte van die trailer was baie dof, hy ploeg in die gat van die trailer vas die dak word afgesny die motor tol sewe keer die stof daal op ’n doodse stil toneel neer ’n gryskop …
407) blinkwiel
die chroom en tyre ystermonster grom-grom soos die tattoo hand buig-buig die leer strips swiep in die wind man this is crazy sê die tattoo mond die knife cut wang hy klou die hoë handles vas die steil bergpas die winterwind sy maat sy hande koud op die glans chroom tussen die glinster sien hy …
408) was dit ooit
hy sien die blink motor met die wit linte stop langs die land bome haar hare waai in die somer bries ’n nuwe lewe wag soos in ’n droom gebeur dit hy ’n toeskouer die blink motor gly weg hy staan tussen die hoë bome ’n bitter koue wind waai was dit gister of vandag …
399) sy was nogal sexy
sy het haar pa geglo sy was die mooiste en baie sexy sy kon agteroor buig kopgrond jy is ’n ster jy is spesiaal het haar pa gesê elke jaar het sy deelgeneem maar het nie bo uitgekom nie al die beoordelaars was mans haar irresistable parfuum het sy gebruik en gunsies uitgedeel sy het …
400) suiwer
op die straathoeke weergalm hul lied van verlossing die polsende tromme die skreeuende trompette stort die verlossings boodskap suiwer uit oor die dorre stede hulle stofskoene plof neer in die stof hulle mars voort hulle sal liefhê hulle sal mars vir altyd hulle sal vir ewig lewe Liked it? Share it please …