387) emosie straat
waar ons rondstap en windowshopping doen die girl met die lae hals roer die gemoed in hormoonland ons is nog jonk en hys die vlag die ou met die low rise jeans weerkaats sexy hy ril die girls van ouer emosieland bly ons weg die traanrivier vertel te veel van die toekoms seer Liked it? …
385) Traanstreep
die traanstreep oor jou wang vertel van hartsap wat gestort is ’n hartseer wat oopgebars het ’n vloedgolf seer en lelik wat uitgestort is die hart die traansakke is leeg alweer afwagtend op ’n nuwe hoop as ons nie meer hoop nie dan klop die hart nie meer nie Liked it? Share it please …
382) yster monsters
kruip deur die strate op soek na prooi die robot groen met skree bande mis dit die groot stuk vleis die rooi monster was voor die metro movie sy lag sag en kyk in sy oë die rooi monster storm sy tol deur die lug die monster lag nie die eerste vanaand in ICU prewel …
379) lewe vir nou
ons liggame is lewendig bloed vloei deur ons are warmte word van hart na brein gepomp lus van organe word na brein gedra ons is mens dit vloei voort die primitiewe mens neem oor hormone besit die liggaam borste styf gespan, nippels erect ‘n soekende tong vind die warmte, die sag manwees ontdooi, vrou word …
374) valentyn ‘n finalè
ons almal het geglo in die engel met die pyl met die styfgespande boog sal haar eendag tref maar min het ons geweet dat sy met twee vriende getref sal wees sy het nie geweet dat die pyl van my afkom nie want valentynsdag is net ‘n moerse klug Liked it? Share it please …