375) valentyn finalè
ek is moerig, geen pyl op my gerig gewag in my tuin vir jou om die rose te pluk gewag om my rypheid saam jou te ontdek tevergeefs het ek gewag jou pyle was op iemand anders gerig maar jy was nie daar soos beloof nou sit ek alleen met my valynpyl gerig op die donker maan …