361) valenpyl 2
die drinkers en oorgewig manne loop hierdie seisoen met skyfskiet kol t-shirts rond hulle is alleen maar drink vir twee, eet vir twee die seisoen van hoop is hier hy sluk sy bier vreet sy piets haar en breek ’n wind op wie weet wat kan gebeur valentynsdag is net om die draai Liked it? …
362) ek gun dit nie
die blomme die bye die tye van huppelkind wees is vir goed verby, my sig is wasig, skaars hoor ek die branders die seebries, skaars in my neus die laaste keer op die strand ek gooi my krukke in die branders en stap die see in sonder snorkel die water is sout Liked it? Share …
363) lonesome
het jy al ooit op ’n klip gesit, die vlaktes gekyk en gesien hoe die vlakte roepertjie hoogwolk vlieg en sy vreugdelied uitgerek uitstort oor die platland in die laat dag, die lied van die lewe val op ons kleinmens jy is eensaam maar nie alleen Liked it? Share it please …
358) bewonder
hy hou haar dop alreeds ’n paar nagte waar sy naak van kamer tot kamer beweeg hy weet dit is ’n gevaarlike situasie maar die natuur roep die honger te groot hy lui haar deurklokkie die fyn webdraad gelei sy boodskap, sy nooi hom in hy stap versigtig haar huis in sy neem haar plek …