328) as jy jonk is
as jy jonk is kan jy speel in die bondel, die harte weet nie van seer van hartseer nie eers later loop jy baie van die gewondes raak die seer is groot as jy nog ouer is loop jy alleen op die steil bergpaadjie, jy gaan niemand ontmoet nie niemand loop bergaf na die slagveld …
323) waarom dors
ons het geselskap meisies bestel, hulle het gekom ons dors geles hulle het weer gekom ons het hulle nie betaal nie hulle het nie gehoor toe ons uitvind hulle is hoere nie hulle leef in ’n ander wêreld puzzles is hulle waarom lewe hulle in anderwêreld? Liked it? Share it please …
313) agterna
ek was verbaas toe jy my ingenooi het vir [koffie] ek het in die gemakstoel gesit langs die sagtelig tafellamp, jy het intens na my gekyk en toe gaan koffie maak ek het jou snikke in die kombuis gehoor ek het nie geweet wat om te doen nie ek het die maklike uitweg gekies opgestaan …