Winterwind Winterkind……4264
dit is net na middernag die koue winterwind kerm soos n alleen kind deur God verlaat die winterwind waai en neem haar siel stukkie vir stukkie die vrieswolke kom lê bo oor haar soos n kombers wat die winterwind wil keer haar gekerm word rou snikke wat verdwyn in die nag haar laaste asem meng …
Laat die byle tog nie vandag kom nie……4261
vroeg in die more staan die ou bome en bewe hulle het die son alreeds gegroet hulle dennenaalde beweeg effens is dit bewe of die wind se lewe hulle bid Vader laat die byle asseblief vandag verbygaan Liked it? Share it please …