Ek dobber nou al jare op die see van eensaamheid……4216
God gooi tog ook vir my die reddinsboei van liefde Liked it? Share it please …
God gooi tog ook vir my die reddinsboei van liefde Liked it? Share it please …
kom gedigte wat vertel van haar binnekant haar sagkant haar saghart haar hartgee hart haar liefdesgloed vir die een wat sy liefhet haar hart moet opgepas word en blinkgevryf word sodat haar geliefde homself in die goue spieel van haar liefde kan sien sodat sy saggies teen sy bors kan hartpraat Liked it? Share it …
ek het jou gebuig jy het my gebruik sweetlyf lê ons hygend Liked it? Share it please …