Meisiekind in rooi getooi glimlag jy vir die wêreld
Vanjou kant af die mooi van die wêreld se kant af gluur die wolwe jonk en mooi en nog ongetooi so sappig die wolwe grom die wolwe kwyl maar verniet jou arms is gekruis die kruis van liefde die kruis van genade sal jou bewaar jy is Jesuskind Liked it? Share it please …
Ek weet wat aan hierdie kant van die grens is
Blydskap, vrede, gelul, verwagting en warmte jy aan die anderkant ,weet nie wat wag nie miskien n luckypacket geheimsinnig ,wat wag verwyt, ontnugtering, leeg, verwoes gesperde bene ek moes nooit die grense getoets het nie alles hierbo het nie gebeur nie ons respek vir mekaar laat ons gees lewe Liked it? Share it please …
Gee vir my van jou vrolikheid
Gee vir my van jou oulik sodat ek elke dag en dankbaar wees vir jou Liked it? Share it please …