Vroeoggend het sy teen my skouer gelê en prewel
woorde van ligdag woorde van bang het sy geprewel woorde van dagnag wanneer die son opstaan word dit haar dagnag sy verdwyn in die moreson voordat die witryp kors nog kan smelt my arm waar sy was is leeg so leeg soos die horison Liked it? Share it please …
Die wilde komete het een nag by die sterre kom kuier
die volgende oggend was die wêreld besaai met uitgebrande komete Liked it? Share it please …
Ek is lus om jou warm glymond te ontmoet
in n mallemeule van genot ek is lus om jou ruklyf te tart Liked it? Share it please …