Sannie die stripper ,was net so n bietje skaam gewees
heupswaaiend kom sy agter die gordyn uit rooi lip glimlag sy hier kom n ding sê die manne vir mekaar sy gooi haar eerste kledingstuk dit ruik erg na soet parfuum wat kleef sy swaai en sy draai op maat van die hartseerwals van die manne se oe traan as hulle aan die huis dink …