Cadbury Sweetie pie moenie worry nie
lokmiddel vir die wat wil vir die wat nie omgee nie love is never to say i am sorry Liked it? Share it please …
Ry die hêl uit my smeek sy …
die pienk harley staan en blink in die oggend son sy smeek vir n rit ek is moeg geparkeer kerm sy gesiglose wesens spring op haar haar wiele sing op die teer sy sing n vryheidslied en spoeg Co2 gatkant uit minagtend uitdagend sy tel die lang wit strepe wat al hoe korter word vinniger…..vinniger …
Binne in my pen is daar saad wat nog moet ontkiem
My hand moet nog die kluite ploeg Liked it? Share it please …
As jy jou lyf wil verkoop dan kan jy nie meer my skêr wees nie
al spandeer jy ure by die naaimasjien kan jy nie genoeg verdien kom wees my skêr en sny die lappe mooi ek sal die naaiwerk doen Liked it? Share it please …