Jesus min my salig lot
ek is 'n kind van God sing die kinderkoor die duiwel glimlag en swaai die stokkie dit is die miljoenste kinderkoor wat hy afrig hulle sing tog te pragtig dink hy by homself elke jaar verander hy net 'n paar woorde binnekort sing hulle al sy liedjies Jesus minder satan meer Liked it? Share it …
Soen my nou soen my gou
voordat hy my sien en jy my verloor Liked it? Share it please …