Mis jou Mis jou June 3, 2011 van kleins af kon jy wegkruip van die pakslae af jy het my altyd kom soek jy het my nie gemis nie kom soek my asseblief ek mis jou Liked it? Share it please …
Gebroke hart Gebroke hart June 3, 2011 Porseleinpop rol die stukke spat koorsagtig soek ek na haar hart dit lê aan stukkies ek sal, ek sal jou hart weer aanmekaar gom my pop Liked it? Share it please …
Do it Do it … Do it Do it … June 2, 2011 F luister die satan in my oor ek druk die rewolwer taan my kop do it fluister die stem in my oor Liked it? Share it please …
Ritme van die seisoen Ritme van die seisoen June 2, 2011 die blare ritsel droog en bros die tanne klap in die koue wind die vlamme knetter deur die droë hout almal smagtend na hitte wat die brrrr kan verdryf Liked it? Share it please …
Rerig waar ek lieg nie Rerig waar ek lieg nie June 2, 2011 sê die sesjarige laaitie terwyl hy die lemon cream agter sy rug vashou nou goed sê die oom hierdie keer het jy nie gelieg nie Liked it? Share it please …
Die stem van waarheid word gehoor Die stem van waarheid word gehoor June 2, 2011 deur die kussing wat versmoor Liked it? Share it please …
Jy fluister sonder woorde Jy fluister sonder woorde June 1, 2011 dit is donker niemand sien ons jy gaan beter lyk sonder die kaftan het jy al kaal in die aandlig gestaan het jy al gevry in 'n warm golflose swembad borrelwater fluister sy nee dis die eerste keer Liked it? Share it please …
Pil gemis Pil gemis June 1, 2011 ek weet nie hoe dit gebeur het nie maar ons gaan een van die dae drie wees gekrenk dink hy op die disco vloer het sy geweet wat gaan gebeur Liked it? Share it please …
Where have all the flowers gone Where have all the flowers gone June 1, 2011 Vrydag was frydag sy het elke Vrydag blomme gekry toe word dit elke tweede Vrydag toe word Vrydag nie meer Vrydag die blomme verwelk where have all the flowers gone Liked it? Share it please …
Vuurwarm Rooikop Vuurwarm Rooikop May 31, 2011 MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg. Liked it? Share it please …
Hou vrou Hou vrou May 31, 2011 vashou vrou lag vrou pret vrou warm vrou mooi vrou uithou vrou ek hou baie van haar sy is my ek hou baie van jou vrou Liked it? Share it please …
Modegier – winter – 2011 – deur Pablo Escoban Modegier – winter – 2011 – deur Pablo Escoban May 31, 2011 Heroin king in die Escoban Ring sien jy die blink naald glim bultend wag die aar die wit pes vloei deur hart en aar vergete die skrik rustig vreet ons heroin samoosas Liked it? Share it please …