Die gletser fluister vir die berg
Na die ewigheid na die ewigheid die groot rotse kreun benoud stukkies berg plons in die see na die ewigheid fluister die gletser rotse rommel versteur die see die gletser het niemand meer oor om mee te praat Liked it? Share it please …