Dir kan jy gewees het
wat nou hier gesit het met 'n pen wat sy eie wil wil my hand hou net vas pen skryf vanself ek is bang vanaand gaan die liefde koning kraai seker nie ek is 'n ou haan gaan 'n T-been steak my honger stil gaan ek saam met Johnnie Walker avontuur soek gaan ek 'n …
Om te droom is lekker
ontsnap ver weg uit die nou wêreld lankal het ek geleer waar is die land van droom vat 'n bietjie spanning vat 'n bietjie jaloesie vat 'n bietjie baklei vat 'n bietjie skiet ek vermy dit alles ek droom van 'n jou ek droom van 'n lewe waar liefde, en lag, deel is van die …
Ek trek uit jy trek uit
jy eerste sê sy hy trek sy hemp uit sy giggel vir sy borshare sy haal haar grimering af ek is, ek is sê sy hy trek sy skoene uit sy skop haar plakkies uit hy trek sy boxers af sy trek haar rompies af onseker kyk hulle na mekaar saam stem hulle ons weet …
Hy moes nie sy hande gewas het nie
'n mens raak nie so maklik ontslae van jou verpligtinge nie hy hoor die oproerige jode vanaand skree hulle kruisig hom, kruisig hom dit is nie, sy probleem nie hy was sy hande en raak aan die slaap die leë wynkruik val aan stukke vroeg die oggend staan hy wankelend op die balkon hy sien …
Die verlore seun kom huistoe
lammers geslag braai op die vuur die sous suis terwyl die biere klap die laflag klink luid onder die akkerboom staan hy neergeboë en bid tot die God wat hy onder die sterre leer ken het die God van vergewing die God van genade is hy nou in die hemel aan die einde van sy …
BHEKHI CELE National Police Commissioner – A message
The police have a difficult job to to satisfy the demands of the public. Certain allegations are made from time to time i cannot judge because i do not have the facts . I appreciate the efforts of the South African Police ,because my experience has been positive , and the people i have dealt …