Die krulgolwe breek op die wit strande -ek was daar
Veilig lê ek en watch luilekker stap die lywe oor die spierwit strand my verkyker gefokus die bruinste lyf op die strand die bruisende branders jaag my verkyker bring die tsunami golf by blouberg strand die bruinste lyf verswelg op die 10 de vloer van mountain view sit ek en tjank Liked it? Share it …
Dit is die tyd van koud – My vriendin
Kom skuif nader sodat ons weer kan vroetel in die winter mis van laas Liked it? Share it please …
Oor haar borste
Gly gretige hande sy was genooi donker partytjie ons vroetel rond voelende hande gly oor haar lyf hyg asems in haar oor haar maag word gestryk hygend wil sy protesteer voelende hande gly oor haar nugter lyf hande gevou oor haar borste ontvlug sy nou Liked it? Share it please …
Gedagtes dwaal
my gedagte dwaal sien jou op die muurbalbaan rats soos min sien jou op die tennisbaan hou vir hou sien ek seksie jou op die strand sien ek jou eergister, gister en vandag weer mooilyf stap gedagtes dwaal gedagtes swaar ek diep jou uit die verlede op stofvlerk, Gina kan weer vlieg Liked it? Share …
Waar is die nagte
Toe jy my gery het soos n jong hings en ek jou merrie dartelend voor jou gedraf het jy het jou tande in my nek ingeslaan dae lank moes ek n serp dra jy het waansinnig gerunnik jou sperm het my geswanger nou na 3 vors klein hingsies het jy smaak verloor en loer jy …
As jy ja sê dan gaan ek nie nee sê
Jare lank is jy n armlengte van my af jou parfuum kom kuier luier hier by my jou lag dring deur die muur tussen ons jou oe blink maar nie vir my jou man jou man die een wat jy lief jou lag jou parfuum jy bly getrou maar as jy ja sê gaan ek …