Die make-over shop
jy was nie tevrede met my gewees toe gaan stap ek en kom terug met 'n funky haarstyl 'n low slung jean 'n bietjie amper baie wys buustelyfie rooi naels met hartjies op rooi hoë polvy skoene wat klik klak op die vloer en almal laat opkyk maar jy het net gebrom rugby gekyk en …
Die boom sonder blare
staan kaal alleen die immergroen spog bont die blom sonder kleur is sonder geur steekproewe gaan nie gebeur die lied sonder woorde word nie gehoor die blaaie sonder waarde is soos 'n lied sonder akkoorde my liefde fokus soos met 'n brandglas krul die waarde Liked it? Share it please …