Gees van die liefde
hoe vinnnig is jy om die eensame hart te verower te betower die herfs is nie meer vaal die winter is nie meer koud ons moes die kragte van die natuur net voorspel rede het ons nie gevra nie die soet reis van verlief het ons ervaar getumble het ons niemand kon nog ooit verstaan …