Ons kom om fees te vier
voor my deur staan 3 koggelmanders voor my deur staan 3 krieke voor my deur staan 3 hadidas voor my deur staan 3 tortelduiwe ek nooi almal in vanaand gaan ons fees vier die krieke maak orkes speel al die veld is vrolik die koggelmanders koggel hulle uit die brulpaddas kwaak die wereld wakker net …