Die wonder
waarom het sy dit gedoen waarom het hy dit gedoen waarom het hulle hom vermoor ons wonder oor gebeure ons wonder oor die liefde ons wonder waarom dit ons getref het waarom dit ons verlaat het en alleen op die liefdelose vlakte gelaat het as ek so wonder wonder ek soms waarom daar 'n god …
Sy staan en droom
sy weet sy is enig haar grootkyk oog pas netjies tussen haar ore 'n seksie warm neus en effe te groot tande voltooi die prentjie nogtans is sy gewild onder die manlike geslag sy is kruisrasvers gekies om kampioen te word sy weet nog nie dat sy 8 kallers in 8 jaar gaan he nie …