In die oog van die storm ….Vir Johan Steyn
Staan ek alleen terwyl die heelal my omsirkel die muskiet glimlag. Die padda kwaak die valk duik . die vink kwetter die vink kwetter . die valk duik die padda kwaak . net die padda het …. ongekwes staan ek alleen en wonder waarom die maan om die aarde draai mars om die son draai …