Die sleutel partytjie
ek het gedink dit was 'n 40ste verjaardag partytjie toe ek die springkastele sien word ek laf en spring 'n paar keer van die dames het ook gehop toe ek die koekie tafel sien gryp ek vir romany cream het lekker gesmaak in die donkerkamer gooi ek toe sommer my kantoorsleutels in die volgende dag …
As jy 40 is dink jy …
wow, jy het ge-arrive die girls wag vir die charming ou seepbek, gladdebek kan alles inpraat maar as jy nog nie ge-arrive het nie maak jy 'n moerse mistake na 40 kyk die girls na jou kar na jou huis na jou beursie hoeveel push-ups jy nog doen kan laaste in die tou Liked …