Dit raak aan die siel
Jongoog, blinkoog, skoonoog dit is jy ek ken jou nie ek lees jou soos jy skryf vou jy oop soos 'n veldlelie vou jy oop soos 'n dertigblaar roos in my geestesoog ruik ek jou diepteug ek jou skoonheid jy sal altyd wees die water wat kabbel die voeltjies wat piep in die nessie die …