Die lelike eendjie het befok geraak
al die mannetjie eende wou altyd net kaal saam met haar gaan duik hulle wou vir haar sjerrie koop en leer pool speel maar na die derde koktail het haar bek begin oophang die vere here wou almal vlerksleep toe haar tong begin sleep het sy geweet haar vlerk gaan nou sleep Liked it? Share …