Ek wil jou helikopter
Tot hoog bo vat waar jy die groot visse in die groen waters kan sien waar jy die prison eiland kan sien en daardie smart ervaar waar Clifton se strande die kaalgatter lok waar die groot platberg troon waar die kopter die pyp se rook warrel Liked it? Share it please …
Die swaarte krag van die aarde keer dat ons ‘n engel word
Ons is te swaar gelaai met pakkies pakkies sigarette pakkies toiletrolle pakkies geskenke pakkies vol goedere hande vol biere hande vol pistole hande vol kos om te vreet gedagtes vol vuil gedagtes vol selfsug gedagtes vol wraak maak oop jou hande drop jou pakkies laat die wind deur jou gedagtes waai jy word verlos van …