3527…Ek het nog nie my lied klaar gesing nie
ek sing van die wind die reën wat pletter teen die ruite dringend om my te vertel van jou liefde vir my dringend om my te vertel dat die golwe jou wil verswelg dringend om my te vertel dat sy my stem agter die groot golf hoor Liked it? Share it please …
3526…Jy is net ‘n nommer
69 groet ons ineengeweef Liked it? Share it please …
3519…Gesorg versorg besorg
so was ek al die jare maar jou hart het nooit geblom nie ek het verby jou gekyk teen die verlate koppies vas in die verte sien ek die lewe die wit amarok kom aangestorm en gooi ‘n wal grond met sy gat se draai dis die lewe waarop ek gewag het, besef sy koorsagtig …
3518…Word die ou ooie nog gebruik of is hulle net
die skaapboud op die bord die moeders van skaapland is dit al wat oorbly die lammerooie wei in die sappige groen akker maar nadat die vrou in hulle opgebruik is is hulle ‘n skaapboud op die bord obladee obladaa..life goes on Liked it? Share it please …
3516…Ek wil by jou wees
om in jou groen oë te kyk en jou oogtaal te lees voordat die wêreld jou sien voordat die seer van die wêreld jou oog vang voordat die mis van die wêreld stroom oor jou wang voordat die mat van onskuld onder jou voete uitgepluk word ek wil by jou wees om na alles wat …