Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte

Category: Kortverhale

Bottel sonder label

Bottel sonder label

January 5, 2013

ek het jou nie geken nie en het hard gevry geskree en gekreun vele kere maar die volgende oggend was daar nie n label op die bottel wilde wyn gewees nie wat was jou naam gewees Liked it? Share it please …

3178….Kom tot Verhaal

3178….Kom tot Verhaal

May 2, 2010

Jy is nie meer sestien nie jy kan nie meer soos dan nog chocklits vir die meisies aanbied nie jy is al oor 40 en die meisies by die kantoor is almal oorgewig! maar ek weet hulle mag die baas nie weier nie Liked it? Share it please …

To the happy hunting grounds we go

To the happy hunting grounds we go

February 18, 2010

Gereed met pyl en boog die wat verbykom is te maer die wat verbykom is te vet die wat verbykom se voete is vuil die wat verbykom se horings is gekraak het nie goeie maniere nie so gaan dit jaar na jaar nie een word geskiet nie maar wat van jou waarom is jy nog …

N vreugde oomblik.. Vir Gert

N vreugde oomblik.. Vir Gert

February 17, 2010

Die flenterklere ou man by die robot hou sy beker vir lewende water vir genade water die R5 klink in die lee blik jou offer in goeie gees is maar net jou druppel uit jou emmer saad een korrel gee nie n oes nie maar net n eendag brood Liked it? Share it please …

© 2025 Berg Gedigte