Simkaarte
Uiteindelik het die regering wakkergeskrik. Dankie Mnr Z en al jou trawante. Soveel private numbers maak onwelvoeglike voorstelle, hyg asems ens, wat mense ontstel. Daar was wel maniere om uit te vind wie, maar dit was baie duur. Kriminele elemente het hulle donker dinge net so naamloos bedryf. Ek was al ‘n paar keer ge-try. …