Cupid
Do you think you would have made a difference
you were on honeymoon
during te hunting season
jy moes die teikens aangedui het
maar was nie daar nie
toe skiet die ram n tarentaal
en die haan n valk
die vark n miervreter
die muishond n volstruis
dit was n moerse deurmekaarspul
jy het jouself geniet
maar het vergeet van ons
ons moes maar droebek huistoe
druk jou pyl en boog in jou gat op
sê ons
Leave a Reply
Be the First to Comment!