Dae van geluk

Dae van geluk

die herfsblare
waai geknak weg

die vergetelheid in
die blare sterf

die ABC boodskappe
op die blare
verweer en verkleur

die storie verlore
ongelees

sy sit aan die rand
van die dam
en skeur die somer
se briefies aan stukke

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz