Dalk sien jy my raak Dalk sien jy my raak March 3, 2011 op die atletiekveld het ek die hardste geskree by die netbalveld het ek getjeer toe jy mej calvinia was het ek foto's geneem maar jy het my nie gesien nou is jy alleen ek staan voor jou deur dalk sien jy my nou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!