Dans in die wind Dans in die wind May 27, 2011 Sy word geruk gedraai en geswaai oopbekkie lag sy n die jaar meisie haar lag verdwyn in die wind haar kleertjies gestroop die genadelose wind ruk koue trane uit die kosmoskind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!