Die as van ons liefde bewaar ek in my hart

Die as van ons liefde bewaar ek in my hart

die vonk tussen ons
het n vuur geword

wat witwarm geword het
al flouer het die kole later gegloei

die wind het gekom
en die as weggewaai

ons ken mekaar
nie meer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz