Die Avontuur van Lewe….

Die Avontuur van Lewe….

As jy jou hart kan saamvat
op n staptoer

dan kan jy hartelik luister
hartelik ervaar

die krieke op die bergpad ,
die tarentele se ge-pik-pik

die kwartels se gefluit
in die lang grasse

sien die miskruier wat trots
sy te groot bol steunend rol

om in tel te wees
wat is in tel

nie spiere
en gewigte nie

maar net liefde
mensliefde

daardiesondererotiekaliefde

daardie JESUS liefde

wat alle verstand
te bowe gaan

DIE avontuur van die lewe
BEGIN nou

pak jou rugsak

  

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz