Die bande wat tussen ons gesmee is
was swart en stewig
en altyd reg vir n rol
rol en jol was ons lewe
Michelin was die beste jol
en kon 40 000 kilometres rol
ons het ons misgus met die ronde mannetjie
Dunlop was baie average
en kon ons kilometres nie waarborg
n powere jol
firestone was exciting
soos vandag se lewe
ons rol en rol en rol
waar gaan ons n band kry
wat lewenslank
kan hou
Leave a Reply
Be the First to Comment!