Die boom sonder blare

Die boom sonder blare

staan kaal alleen
die immergroen spog bont

die blom sonder kleur
is sonder geur
steekproewe gaan nie gebeur

die lied sonder woorde
word nie gehoor

die blaaie sonder waarde
is soos 'n lied sonder akkoorde

my liefde fokus
soos met 'n brandglas

krul die waarde

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz