van my ma en pa
die voeltjie tjirp
het ons wakker gehou
op die bulsak het ons
doelloos rond gegly
vandag kry jy die
duisend pocket matras
'n tier kan langs jou slaap
sonder dat jy dit agterkom
'n jaar later is ons geskei
sy hou van die voeltjie
wat tjirp
Leave a Reply
Be the First to Comment!